BSS Sandpit environment

Project Description

The request was initiated by Mari Prinsloo:

“BSS gaan in pylvak in waar daar verskeidenheid van nuwe tegnologie gebruik en ondersoek word vir ontwikkeling van administrattiewe stelsels. Van die ontwikkeling geheld generiese boublokke wat wyder gebruik kan word as net in admin stelsels. Voorbeelde hiervan is generic API’s ver baie stelsels, workflow, KS stack, ETL Tools, Kuali Core produkte, Javascript ontwikkeling en vele ander.

Wanneer ons egter ‘n nuwe stuk tegnologie ondersoek moet aangevra word vir ‘n POC omgewing en gewag word vir infrastruktuur en selfs wag vir ‘n procurement proses. Daarna beweeg ons in ‘n dev/test/prod omgewing in met herhaling van die proses. Tydlyne word nie gehaal nie en die spoed van ontwikkeling en voldoen aan vraag kan nie verbeter nie.

Hierdie versoek is vir die skep van ‘n sandpit omgewing (enkel omgewing) Windows & linux met bepaalde maar beperkte resource struktuur wat BSS dan kan gebruik vir POC/sandpit omgewings om verskeidenheid van gereedskapstukke en ontwikkelings te toets, ondersoek, POC’s op te doen ens. Vervang dan die enkel POC omgewings wat elek keer aangevra moet word, resources teruggegee moet word, en weer aangevra moet word.

So omgewing sal ons instaat stel om vinniger te beweeg in ons ontwikkeling proses is, meer effektiewe oplossings daar te stel weens die ondersoeke, resource aanvraag te verminder oor tyd, minder afhanlikheid van procurement en ander prosesse wat tydsraamwerke beinvloed.”

Documents

No documents at this time.

Project Progress

100%

Project Timing

  • Start
    Jan 18 2016
  • End
    Jun 10 2016

01/18/2016 06/10/2016

100%

Overall Project Completion

  • 20%
  • 60%

100%

  • 40%
  • 80%

Project Discussion 5 Responses to BSS Sandpit environment

  1. 2 servers is setup and delivered to BSS. BSS can continue with the POC processes.
    Project completed

    May 31, 2016 at 9:36 am
    MARI PRINSLOO
  2. Propose that this project is place of hold till BSS done their investigation and POC on these hardware

    May 9, 2016 at 10:05 pm
    MARI PRINSLOO
  3. discussion with OI took place and alternatives where discussed. Alternative for separate hardware from PC labs where suggested. Same concept as used for the wordpress poc sandpit. 2 PC’s from pc labs where available but compatibility where very low. Old servers from BWI was offered as alternatives. These hardware was setup and delivered to BSS on 9 May. The servers are now being set-up as sandpit environment.

    May 9, 2016 at 10:03 pm
    MARI PRINSLOO
  4. Waiting for session to be Scheduled by Hannes as requested by Wilhelm.

    March 4, 2016 at 3:41 pm
    EBEN VAN ZYL
  5. The request, impact and scope should be investigated. Eben van Zyl will coordinate the investigation.

    January 19, 2016 at 9:13 am
    YVETTE LABUSCHAGNE

Leave a Reply