IT-Help solution for UODL

Project Description

Request was initiated by Pieter Badenhorst (UODL) on 26 Oct 2016

Wilhelm het gister in n vergadering gese dat ek n projek moet registreer. Ons het soortgelyke projek geregistreer (UODL Help) wat ons eleer afdeling gebruik om soos IT Help foute met ons internet en tegniese bedryf van die buite sentrums behartig. Wat hierdie projek anders maak, is dat dit n IT Help is vir die hele UODL bedryf. Dit sluit al die afdelings in, vanaf studente registrasie tot by die eksamen afdeling. Hier is n kort beskrywing wat Benita Taylor vir my aangestuur het:
Die doel van die gebruik van hierdie sisteem is sodat alle personeel “uit een mond” kan praat as daar ‘n navraag/klag van ‘n student af is. Soms skakel die student die Call Centre en bv die registrasie kantoor en die een weet nie dat die ander een al die student gehelp het of in watter mate nie. Hierdie is ‘n goeie vorm van kwaliteit dienslewering en ondersteuning aan ons studente. Verder kan dit werklik baie tyd bespaar aangesien klagtes wat bv by die Help Service inkom op ‘n excel sheet per hand gelog moet word, waarna die persone gekontak moet word of die vorm moet fisies na die betrokke persone geneem word/ soms word dit eers geskandeer waarna die betrokke personeel ge-epos word. Dit gebeur ook dat ‘n student ‘n klag op twee of meer plekke indien, wat beteken twee of meer personeel werk aan een klag en weet nie dat hul almal aan dieslfde probleem werk nie. Hierdie is verseker nie effektief nie.

Documents

No documents at this time.

Project Progress

%

Overall Project Completion

  • 20%
  • 60%

%

  • 40%
  • 80%

Project Discussion 2 Responses to IT-Help solution for UODL

  1. Service Manager to be implemented at UODL sites: Project 17-37

    February 14, 2018 at 8:52 am
    YVETTE LABUSCHAGNE
  2. 01 Nov 2016: This request will entail 1) workflow, 2) Integration (possibly in a second phase), 3)Customer relationship
    The solution will have to be ready for implementation in other departments as well.
    The UODL team will have to be part of the project team, and will have to be prepared to do a lot of the project work.
    IT resources are very limited, and this request will involve BSS, OI & ARC.
    REQUEST APPROVED FOR INVESTIGATION

    November 7, 2016 at 9:03 am
    YVETTE LABUSCHAGNE

Leave a Reply